Besigheids Netwerk Ontbyt
4 Julie
GEKANSELLEER
Willows Boutique Hotel, Nentabos, Street, Pretoria, 0041
Bevestig in die vorm
*Vorm onderaan
Meer oor die ontbyt
KOM BEMARK
JOU BESIGHEID
Kom geniet ‘n ontbyt saam met ander besigheidseienaars en kry die geleentheid om jou besigheid te bemark.
Ons gasspreuker Ernes Stander gaan 10min gesels oor alternatiewe besigheids geleenthede. Daarna gaan elke persoon ‘n kort geleentheid (+-30sec) kry om hul besigheid te bemark, terwyl ons ‘n lekker ontbyt en iets te drinke geniet.
R150 p/p
Koffie, Tee en Sap sal voorsien word saam
n ligte ontbyt.
Vul in die onderstaande vorm om te bevestig dat u die ontbyt gaan bywoon.
VUL IN DIE VORM OM TE BEVESTIG
Adres
520 Boeing Straat,
Elardus Park, Pretoria
Nommer
071 890 6371