Van trekker tot dier, ons kan dit Finansier!
Laai jou webinar af.
Aangebied deur Ernes Stander en Christiaan Jansen
Welkom by Boerfin se Finansiering-Webinar: “Van trekker tot dier, ons kan dit Finansier”!
Ons gaan ‘n opwindende reis onderneem deur die wêreld van finansiële opsies. Hierdie webinar is spesiaal ontwerp om jou te help ontdek hoe jy jou drome kan verwerklik deur slim en doeltreffende finansiële beplanning.
