WANT JY IS DIE BAAS VAN JOU PLAAS,
LAAT JOU PITTE GROEI

Finansiële Dienste

Boerfin is bevoeg om bystand te verleen en sleuteldraai-oplossings te verskaf aan Boere en Afrikaanssprekende entrepreneurs deur ’n hele spektrum van versekerings- en finansiële diensprodukte.

Ons fokus voorts ook op die behoeftes van beleggers, deur voldoende opsies sonder
komplikasies te bied. Of jy jou kapitaal wil groei of beskerm, of dalk ’n inkomste wil trek uit jou belegging, ons het dié oplossing vir jou.

Rekeningkundige dienste

Ons is beskikbaar om jou rekeninge te hanteer op ’n hoogs effektiewe, gerieflike en waardeskeppende wyse. Boerfin verwyder die moeite en verwarring wat kan ontstaan wanneer ’n mens jou eie rekeninge en belastinglas effektief probeer bestuur.

Ons adviseurs spog met ’n magdom kennis wat oor jare opgedoen is om jou onderneming op ’n noukeurige en meetbare manier by te staan.

Eiendomsbelegging

Ten einde in eiendom te belê benodig ‘n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie noodwendig jou eie te wees nie.

Dit is hier waar Ernes Stander van Boerfin se MBA in Eiendomsbelegging-konsep inkom.

Die MBA-strategie identifiseer die volgende drie stappe waarvolgens ‘n mens ‘n
beleggingseiendom by jou portefeulje kan plaas:

Regsdienste

Regsdienste is onontbeerlik vir die gladde funksionering van enige besigheid, insluitende boerdery.
Deur saam te werk met regskenners verleen aan ’n mens die nodige selfvertroue en
versekering dat jy reg te werk gaan.

Boerfin beskik oor ’n paneel van regskenners om jou met enige regskwessie wat jou besigheid of boerdery moontlik kan ervaar, by te staan.

MEER OOR ONS

Ons bied ’n verskeidenheid van produkte en
dienste om Boere en Afrikaanssprekende
entrepreneurs by te staan met strategiese finansiële beplanning.

Op die einde van die dag, is ons hier om dit wat vir jou kosbaar is, te beskerm.

Boerfin is ‘n omvattende finansiële diensverskaffer, wat die hele spektrum van versekerings- en finansiële diensprodukte bied – om jou lewe te verseker en jou bates te beskerm.

Om die finansiële-diensaanbieding te help voltooi, lewer ons professionele adviseurs ook welvaartbestuur en finansiële-beplanningsdienste.

Kortom, Boerfin kan jou help om klein geleenthede in groot ondernemings te omskep, en, belangriker nóg, om ‘skuld’ in welvaart te omskep.

By Boerfin verskaf ons stap-vir-stap bystand en professionele advies, sodat jy beheer kan neem van jou finansiële toekoms en jou welverdiende aftrede kan geniet.

“Ons Visie is om die toonaangewende diensverskaffer
in die land te wees.”

Hoekom behoort jy van Boerfin se dienste gebruik
te maak?

01

Professioneel

Ons span finansiële adviseurs is reg om jou van die bes moontlike advies te voorsien

02

Vinnig en Maklik

Om die ideale oplossing vir jou te vind en te skryf is ’n vinnige en maklike proses

03

Bekroonde Produkte

Ons produkte het talle
toekenings op die
hoogste nasionale vlak
reeds ontvang.

ONS MISSIE

Verander die lewens van ons kliënte en adviseurs

Groei en beskerm welvaart

Implementeer kort- en langtermyn strategieë

Bou blywende betrekkinge

Skep gemoedsrus
vir ons kliënte

ONS SPAN

ERNES STANDER

STIGTER, BESTUURDER EN BESIGHEIDS ENTOESIAS

Om eenvoudige oplosings vir ingewikkelde probleme te kry is sy passie. Ernes het ‘n groot liefde vir alternatiewe beleggings en om strategies oor besigheid en finansiës te dink. Hy skryf graag E-Boeke en finansiële artikels is sy spaar tyd. (Vra  jou boerfin kontak as jy meer hiervan wil weet.)

“Ek glo mens moet ‘n passie he vir wat jy doen, en dit is waarom ek besluit het om wereld klas advies en diens in Afrikaans aan te bied, dit laat my blom.”

Ian Black

MEDE BESTUURDER / CA(SA) RA

As ‘n CA(SA) gee Ian nie net top rekeningkundige advies nie maar sy advies gaan ook gepaart met die nuutste en beste tegnologie op die mark teen ‘n tarief goedkopper as die “oom op die dorp”. Ian weet hoe om waarde saam te bondel en dit op ‘n persoonlike manier vir sy kliente te bied.

“Ons het besluit op die naam Boerfin, want ons is ‘n Finansiële maatskappy wat werklik terug ploeg”

Ruan De Beer

Ruan De Beer

Finansiële Adviseur

Andre Combrink

Andre Combrink

Finansiële Adviseur

Gilles van der Wall

Gilles van der Wall

Finansiële Adviseur

Irene Kemp

Irene Kemp

Kantoor en Loopbaanbestuurder

Tebogo Smith

Tebogo Smith

Administrasie

Lida Folscher

Lida Folscher

Administrasie

"Curabitur non nulla sit amet nisl tempus convallis quis ac lectus. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Cras ultricies ligula sed magna dictum porta. Praesent sapien massa, convallis a pellentesque nec, egestas non nisi. Vestibulum ante ipsum primis in faucibus orci luctus et ultrices posuere."

James Davis

Stephanie Rawson

Tyler Shaw

ONS VENNOTE

Kontak ons

Kantoor Ure:
Maandae – Vrydae: 08.00 – 17.00

Adres

520 Boeing Straat,
Elardus Park, Pretoria

Nommer

071 890 6371

Volg Ons

Boerfin Financial Services (Pty) Ltd is ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer. FSP No. 51955